Vriendelike persoonlikheid en help ander
bettienieman
Pretoria North, South Africa | Vrouw Op zoek naar een Man
Algemene Informatie
Voornaam
Bettie
Ik beschrijf mezelf als:
Ek het n goeie balans tussen die regte wereld en fantasie. Geniet albei ewe veel. Ek is openhartig pligsgetrou en het n vriendelike persoonlikheid. Ek het ook n sin vir humor. Hou van grappies maar kan ook ernstig raak. Maak nie eerste vriende nie maar geniet ander se geselskap. Hou daarvan om ander te help wat wel die waardering daarvoor het. Ek het n gedeelte van my kindwees op n plaas groot geword. Hou van kamp , die buite lewe en waardeer die natuurskoon. Maar geniet ook enige iets anders. Ek is baie aanpasbaar. Lief vir kinders, oumense en help graag waar ek kan. Ek verlang na n persoon wat my kan lief soos ek is. En ek sal hom net so lief he en koester. Terwyl hy liefdevolle geduldig en vriendelik is en n sin vir humor het ek nie vreeslike vereistes nie. Behalwe dat hy nie te jonk of te oud moet wees nie. En natuurlik blank.
Sterrenbeeld
Schorpioen
Uiterlijk & Situatie
Mijn Lichaamstype Is
BBW
Mijn Lengte Is
5' 1 (1.55 m)
Mijn Ethniciteit Is
Blank