Wondernet56
Wondernet56
Pretoria, South Africa | Kobieta Szukam Mężczyzna
Podstawowe Informacje
Imię
Katryn
Widzę siebie jako osobę
Hanteer ander mense soos jy self gehanteer wil word.
Wie is ek mmmm ja nie maklik om oor jouself te praat.
Eks n mense mens. Hou van kontak en om die mense na aan my gelukkig te maak en gelukkig te sien. Ek hou daarvan om te bederf veral die spesiale person in my lewe. Ek gaan gereeld Gym toe en stap ..
Ek sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat baie Eerlik is en mens te aanvaar vir wie en wat jy is. Iemand wat rustig is en daarvan hou om saam die toekoms te verken. Ek het genoeg die materiele dit is beslis nie belangrik nie. Ek is nie groot op TV kyk of rondhang in winkels nie.
Goeie vriende is vir my baie belangrik.

Znak
Byk
Wygląd & Sytuacja
Mój typ budowy
Klika Dodatkowych Kilogramów
Mój wzrost
5' 8 (173 cm)
Moje pochodzenie
kaukaskie