Liefde is 'n keuse
Rialeroux
Pretoria, South Africa | Woman Seeking A Man
Basic Information
I Can Speak
English
I Would Describe Myself As
Ek is 'n kind van God is het ek baie baie liefde om te gee vir iemand wat dit kan waardeer. Ek is 'n aanraak, lekker lag mens, met gesonde behoeftes. Wil net graag gelukkig wees. Ek het op die oomblik 'n paar xtra kg, maar ek kan dit gelukkig verloor en ek werk baie hard daaraan om weer my ou self te wees.
Hou baie van die natuur en diere, 4x4 ens, en natuurlik die bos, die wildtuin en enige ander diere. Ek bly op 'n plaas en hou nie van shopping nie. Ek hou daarvan om kaalvoet deur die reenpoele te stap en om die man in my lewe te bederf, hy moet dit net kan waardeer. Ek is onafhanklik en kan na myself kyk, doen dit al baie lank.
PS: Ek het net biki gedink aan wat ek geskryf en gelees het? Indien almal so baie liefde het om te gee, hoekom is daar so baie wat liefde soek?
Hou baie van die natuur en diere, 4x4 ens, en natuurlik die bos, die wildtuin en enige ander diere. Ek bly op 'n plaas en hou nie van shopping nie. Ek hou daarvan om kaalvoet deur die reenpoele te stap en om die man in my lewe te bederf, hy moet dit net kan waardeer. Ek is onafhanklik en kan na myself kyk, doen dit al baie lank.
PS: Ek het net biki gedink aan wat ek geskryf en gelees het? Indien almal so baie liefde het om te gee, hoekom is daar so baie wat liefde soek?
Sign
Cancer
Appearance & Situation
My Body Type Is
A Few Extra Pounds
My Height Is
6' 0 (1.83 m)
My Eyes Are
Brown
My Ethnicity Is
Caucasian
My Marital Situation Is
Single
I Have Kids
Yes - Not At Home
I Want Kids
No
My Best Feature Is
Eyes
Body Art
Wouldn't Even Think About It
My Hair Is
Dark Brown
Willing To Relocate
Yes
Status
My Education Level Is
College Degree
My Current Employment Status Is
Self-employed
My Speciality Is
Other
I Live
Alone
At Home
All Is Calm
I'm A Smoker
No
I Drink
Yes - Socially
Personality
Back In High School, I Was A
Quiet One
My Social Behavior Is
Friendly, Observant
My Interest And Hobbies Are
Camping, Computers, Dining, Family, Internet, Gardening, Music, Reading
My Idea Of A Great Time Is
Hanging Out With Friends, Going To A Concert, Relaxing, The Movies, Trying New Things
My Friends Describe Me As Being
Friendly, Cool
Views
My Religion Is
Christian
I Attend Services
Once A Week
My Political Views Are
Conservative
My Kind Of Humor Is
Clever, Friendly
Taste
On Tv, I Always Watch
Documentaries, Dramas, Movies, Sports, Reality Shows
When I Go To The Movies, I Always Go To See A
Action, Romance, Drama, I'm A Movie Actor
When I Read, I Always Read
Auto-biography, Biography, Home & Garden
Looking for
What Do You Find Attractive?
Empathy, Flirtatiousness, Good Looks, Great Skills, Humor, Intelligence, Sensitivity
What Do You Look For?
'n Persoon wat die vrou in sy lewe 1ste stel, wat klaar gespeel het. Iemand wat kan lag en my ook kan laat lag. 'n Persoon wat hou van uitdagings en as 'n "team" met sy vrou kan saam werk, maar wat ook 'n ernstige kant het. Iemand wat kan kommunikeer, wat vir my kan se wat in sy hart aangaan. Iemand wat blydskap, vrede en geluk kan uitleef en iemand wat my kan opbou. Iemand wat nie in 'n leuen wereld leef nie.
What Kind Of Relationship Are You Seeking?
Intimate, Committed