Ek love die lewe en wil dit geniet 🌹🌹
Lien1964
Johannesburg, South Africa | Vrouw Op zoek naar een Man
Algemene Informatie
Voornaam
Lientjie
Ik beschrijf mezelf als:
Ek is lief vir die bosveld sowel as die see.Ek geniet dit om rond te ry en ons land te sien.Hoop om iemand te ontmoet wat ook lief is vd natuur.My familie is vir my belangrik.Ek hoop om ook iemand te ontmoet wat dieselfde liefde het vd natuur asook die see.Iemand wat daarvan hou om te lag en te gesels oor n glasie wyn of selfs koppie koffie.Wat elke dag sien as n geskenk vsn God, en watsy sy God eerste plaas in sy verhouding.
Sterrenbeeld
Weegschaal
Uiterlijk & Situatie
Mijn Lichaamstype Is
Gemiddeld
Mijn Lengte Is
5' 5 (1.65 m)
Mijn Ethniciteit Is
Europees