Eva op soek na haar Adam..
JesusChristus
Bloemfontein, South Africa | Frau Suche eine/n Mann
Basis Information
Vorname
Zenny
Ich kann sprechen
Englisch
Ich würde mich selbst beschreiben als
Ek is Netjies,versorg en posetief..n Gesonde Liggaam huisves n Gesonde Gees.Kommunikasie belangrik vir my..wat jy nie van hou,praat met my.Ek gaan met jou praat as iets nie reg is..Familie belangrik vir my,ons geliefdes speel n rol?Jou en myne..ek het liefde vir elkeen in my hart,gaan jou nie afskeep,jy ook nie vir my?Ons moet mekaar ook nie versmoor,elkeen sy spasie gee.Hou van Diere..het n kat.Buitelug,Stap,Tuin,Braai,Swem Dans,Fliek,Lees.Kan soveel lekkerder wees om n maat te he om dit saam te doen.Saam kos maak,skottelgoed was ens. Dan het ons meer tyd vir mekaar.In een vertrek en elkeen met sy eie ding doennig.Op soek na iemand met n mooi hart en siel..dit is ek.Jy gaan jou nie skaam vir my, so wil ek my nie skaam vir jou.Nie belangrik watter kleur hare en oë jy het,?Wees aangenaam..n Nice mens want ek is..Kom ons behandel mekaar soos ons behandel wil word.
Anmelden
Waage
Erscheinung & Situation
Mein Körpertyp ist
Fit
Meine Größe ist
5' 5 (1.65 m)